Listen to a sample
Oupa Zombie
- Author
- Jaco Jacobs
- Narrator
- Jaco Jacobs
- Publisher
- Pan Macmillan
- Publish Date
- 17 September 2020
- Run Time
- 2 hours 49 minutes
- Format
- Audiobook
What to expect
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry!
Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.
User Reviews
No reviews yet.
Details
- Author
- Jaco Jacobs
- Narrator
- Jaco Jacobs
- Duration
- 2 hours 49 minutes
- Release Date
- 17 September 2020
- ISBN
- 9781776250264
- Format
- Audiobook
- Publisher
- Pan Macmillan
- Genre
- Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction
Synopsis
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry!Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.
About xigxag
xigxag is an independent, UK-based audiobook platform and the UK's only B Corp certified audiobook company. We offer nearly 150,000 audiobooks, all with professional human narration. No AI-generated voices. xigxag is rated an Ethical Consumer Best Buy for audiobooks and a top-rated ethical bookshop.
There is no subscription. You buy the audiobooks you want, you own them permanently, and prices start at $13.95. The more you listen over the year, the less you pay per book, and there is always a selection in Listen for Less from $7.95. You can also send audiobooks as gifts using our audiobook gift cards or in-app gifting.
Every audiobook on xigxag has honest reviews covering both the book and the narration, and our community features make it easy to share what you are listening to, discover what others recommend, and find your next listen.
Download or stream on iOS, Android, or in your browser. Browse the full catalogue at xigxag.co.uk.