Skip to main content
Digital Audiobook
Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur by Jaco Jacobs

Listen to a sample

00:00
00:00

Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur

Narrator
Jaco Jacobs
Publisher
Pan Macmillan
Publish Date
10 June 2026
Run Time
50 minutes
Format
Audiobook

No longer available

This audiobook isn't available to buy at the moment. If it's already in your library you can still listen to it in My Books.

What to expect

Barto haat Dinsdae. Niks opwindends gebeur ooit op ’n Dinsdag nie. Elke Dinsdag ná skool laai ouma Elsa hom op. Dan gaan hulle biblioteek toe. Dinsdae kuier Ouma en haar vriendinne in die biblioteek se tuin. Hulle drink tee en gesels oor boeke. “Gaan soek vir jou ’n boek, Barto,” sê Ouma elke Dinsdag. Maar Barto het nooit lus nie. Die enigste ander kind wat elke keer daar is, is die geheimsinnige Boekmeisie. Die Boekmeisie het nog nooit ’n woord met hom gepraat nie. Hy weet nie eens wat haar regte naam is nie. Maar toe Barto een middag ’n bal skop, is dit die begin van ’n holderstebolder avontuur … vol betowerende wesens, raaisels en asemrowende aksie.

In hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en ander towerwesens skep Jaco Jacobs ’n moderne sprokie wat hulde bring aan die wonder van boeke en die verbeelding – gepaste temas vir hierdie uitsonderlike skrywer.

User Reviews

No reviews yet.

Details

Author
Jaco Jacobs
Narrator
Jaco Jacobs
Duration
50 minutes
Release Date
10 June 2026
ISBN
9781779992161
Format
Audiobook
Publisher
Pan Macmillan
Genre
Children’s / Teenage fiction: Fantasy, Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Humorous stories

Synopsis

Barto haat Dinsdae. Niks opwindends gebeur ooit op ’n Dinsdag nie. Elke Dinsdag ná skool laai ouma Elsa hom op. Dan gaan hulle biblioteek toe. Dinsdae kuier Ouma en haar vriendinne in die biblioteek se tuin. Hulle drink tee en gesels oor boeke. “Gaan soek vir jou ’n boek, Barto,” sê Ouma elke Dinsdag. Maar Barto het nooit lus nie. Die enigste ander kind wat elke keer daar is, is die geheimsinnige Boekmeisie. Die Boekmeisie het nog nooit ’n woord met hom gepraat nie. Hy weet nie eens wat haar regte naam is nie. Maar toe Barto een middag ’n bal skop, is dit die begin van ’n holderstebolder avontuur … vol betowerende wesens, raaisels en asemrowende aksie.In hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en ander towerwesens skep Jaco Jacobs ’n moderne sprokie wat hulde bring aan die wonder van boeke en die verbeelding – gepaste temas vir hierdie uitsonderlike skrywer.

About xigxag

xigxag is an independent, UK-based audiobook platform and the UK's only B Corp certified audiobook company. We offer nearly 150,000 audiobooks, all with professional human narration. No AI-generated voices. xigxag is rated an Ethical Consumer Best Buy for audiobooks and a top-rated ethical bookshop.

There is no subscription. You buy the audiobooks you want, you own them permanently, and prices start at $13.95. The more you listen over the year, the less you pay per book, and there is always a selection in Listen for Less from $7.95. You can also send audiobooks as gifts using our audiobook gift cards or in-app gifting.

Every audiobook on xigxag has honest reviews covering both the book and the narration, and our community features make it easy to share what you are listening to, discover what others recommend, and find your next listen.

Download or stream on iOS, Android, or in your browser. Browse the full catalogue at xigxag.co.uk.